Verpligte Vakke

Die VOO-fase (Verdere Onderwys en Opleiding) is vanaf graad 10 tot 12. 'n Leerder is verplig om die volgende vakke te neem in hierdie fase:

 

1. Afrikaans Huistaal

2. Engels Eerste Addisionele Taal

3. Wiskunde OF Wiskundige Geletterdheid

4. Lewensoriëntering

 

asook enige drie keusevakke aangebied deur Hoërskool Alberton.

Compulsory  Subjects

The FET phase (Further Education and Training) runs from grades 10 to 12. A learner is required to take the following subjects during this phase:

 

1. English Home Language

2. Afrikaans First Additional Language

3. Mathematics OR Mathematical Literacy

4. Life Orientation

 

and any three elective subjects offered by Hoërskool Alberton.

Keusevakke aangebied deur Hoërskool Alberton

Let op die volgende:

Wiskunde is 'n voorvereiste vir die neem van Fisiese Wetenskappe en Siviele Tegnologie. Dit beteken indien u kind Wiskunde na Wiskundige Geletterdheid verander, sal hulle noodgedwonge hierdie vakke ook moet staak.

 

Toelating tot 'n vak is onderhewig aan die praktiese uitvoerbaarheid daarvan, bv. rooster en getalle in die vak, asook prestasie daarin aan die einde van graad 9.

Subjects offered by Hoërskool Alberton

Please note the following:

Mathematics is a prerequisite for taking Physical Science and Civil Technology. This means that if your child changes from Mathematics to Mathematical Literacy, they will also have to drop these subjects.

 

Admission to a subject is subject to practical feasibility, such as the timetable and class sizes, as well as performance in that subject at the end of grade 9.

Vakke aangebieby Hoërskool Alberton

Subjects Offered at Hoërskool Alberton