TENNIS

2018

TENNIS 2018-09-18T11:36:47+00:00

Tennis is ‘n wintersport by Hoërskool Alberton wat hoofsaaklik plaasvind gedurende die tweede kwartaal, April tot Junie alhoewel proewe in November en Februarie plaasvind. Wedstryde vind op ‘n Vrydag middag plaas, ons tuis wedstryde word by die Alberton Tennisklub gespeel. Die skool se tennisbane word huidiglik oor gedoen en ons sien ywerig uit na ons splinternuwe bane. Spanne word op prestasie saam gestel en nie noodwendig op ouderdom nie.

Die dogters se derde span was Alberton liga wenners in 2017 en die seuns se tweede span het tweede geeindig.