Nuwe Allie -hoofleiers vir 2019

Nuwe Allie -hoofleiers vir 2019

2018-11-12T06:30:33+00:00

Baie geluk aan die nuwe Allie -hoofleiers vir 2019.
Hoofseun: Ruan Roodt
Hoofdogter: Carli Smit
Onderhoofdogters: Andruschka Kaltwasser, Celine Duncan, Saskia Lessing
Onderhoofseuns: Thomas Duvenage, Eshan van Schalkwyk, Janko van Deventer