KUNSWEDSTRYD

2018

KUNSWEDSTRYD 2018-09-18T11:38:48+00:00

EISTEDDFOD/KUNSWEDSTRYD

Jaarliks neem ’n aantal leerder van Hoërskool Alberton deel aan die Albertonse kunswedstryd en ’n hele paar leerders presteer uitsonderlik. ’n Leerder, Jéandri Wilson, was die afgelope 3 jaar in verskeie afdelings itemwenners asook ’n afdelingswenner.