KRIEKET

2018

KRIEKET 2018-09-26T07:51:16+00:00

Ons by Allies het n ryk geskiedenis van krieket. Deur die 70 jaar van ons bestaan is daar al groot sesse geslaan en baie paailtjies laat kantel. Ons by allies is baie bevoorreg om Andre Hall een van die Proteas se beste “all rounders” n allie te noem. Deur die jare het baie van ons seuns uitgeblink deur provinsiale spanne te verteenwoordig. Ons spog met twee krieketvelde. Allies glo ons sal nog protea spelers soos Andre Hall oplewer.