FOTOKLUB

2018

FOTOKLUB 2018-09-18T11:37:54+00:00

Die Fotoklub bied leerders ‘n wonderlike geleentheid om hul vaardighede en passie vir fotografie te ontwikkel. Foto’s word gebruik vir uitstalings, die Kultuuraand, die Hoërskool Alberton Fotoklub se Facebook bladsy, Allienuus, koerante, aansteekborde by die skool en die jaarblad. Daar word verskeie werkswinkels gehou om leerders te inspireer en nuwe tegnieke te leer. Twee ou Allies wat nou fotograwe is help die Fotoklub gereeld; Mikayla Venter en Zoë Salzwedel.