Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir die Gauteng Sentraal jukskeispan. Hulle neem deel in Kroonstad in die Desember vakansie:
Luc Salzwedel 
Bianca Fouche 
Kaitlyn Putter

Allie-trots.