ALLIE-DAG. Is ‘n tradiesie waar leerders, in graad verband, kompeteer in aktiwiteite soos toutrek, kruiwa-stoot en sakresies. Die dag word dan afgesluit met ‘n sokkie in die skoolsaal. Dit is ‘n dag propvol lekkerte en pret.