6 Oud-Allie Hoofdogters prysuitdeling

Wat 'n besondere geleentheid om 6 oud-Allie Hoofdogters by vanaand se prysuitdeling te kon ontvang. Eenmaal 'n Allie altyd 'n Allie! — met Marizelle van der Merwe, Marissa Dahms and Maryke Keyser.